Die Hoërskool Brandwag leerder skitter in Public Speaking kompetisie
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag is baie trots op Androcles Adams wat ’n tweede plek behaal het in die South African Literacy Project se Public Speaking-kompetisie. Androcles het 94,5% vir sy toespraak in die nasionale finale rondte van die First Additional Language-afdeling in die kompetisie gekry.










