Curro Kathu Rugby Griekwas Kleinskole Finale wenners
ADVERTISEMENT
Curro Kathu Rugbyspelers tree uit as die Griekwas Kleinskole Finale wenners. Hier volg die uitslae:
- Onder 17 -Curro 31 vs Postmasburg 10
- Onder 19-Curro 10 vs Wildeklawer 10
Baie geluk met die mooi prestasie.
Onder 17
Onder 19










