Buitesport prestasie vir die Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Dylan Grobler, Gr.11 het Saterdag, 9 Augustus aan die 5de rondte van die AMCS streek- en klubkampioenskappe by Aldo Scribante Renbaan deelgeneem. Hy het in die 600cc klas deelgeneem en 1ste plek in sy klas en algeheel 1ste plek in die 600cc klas behaal.











