Atletiek prestasie vir Hoërskool Stellenberg
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenberg het altesaam 40 atlete gehad wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem het. Ons het besondere prestasies behaal:
Goud
- Alex van der Werf (seuns o.15 800 m) – nuwe Wes-Kaap rekord
- Aneeq Salie (seuns o.19 400 m)
- Cassie van Heerden (dogters o.14 3000 m) – nuwe Wes-Kaap rekord
- Jesse Nel (dogters o.17 400 m)
- Jesse Nel (dogters o.17 800 m) – nuwe Wes-Kaap rekord
- Tiaan Galvin (seuns o.19 spiesgooi)
- Wilmien Verbeek (dogters o.19 1500 m)
Silver
- Ava-Jane Visser (girls U15 long jump)
- Nina Kotze (girls U14 1500 m)
- Wilmien Verbeek (girls U19 5000 m)
Brons
- Alex van der Werf (seuns o.15 1500 m)
- Amelie van der Merwe (dogters o.17 verspring)
- Amelie van der Merwe (dogters o.17 driesprong)
- Annebelle Fourie (dogters o.14 400 m)
- Juane Meiring (dogters o.17 spiesgooi)
4th place
- Amelie van der Merwe (girls U17 pole vault)
- Jean Rabie (boys U15 javelin)
- Slade Swartz (boys U15 400 m)
- Nina Kotze (girls U14 800 m)
Sommige ons atlete gaan ook (in die Wes-Kaap-span) aan die SA Skolekampioenskappe in Rustenburg deelneem. Hulle is:
- Slade Swartz
- Alexander van der Werf
- Cassie van Heerden
- Jesse Nel
- Juane Meiring
- Aneeq Salie
- Tiaan Galvin
- Wilmien Verbeek
- Amelie van der Merwe
Verder het ons ook atlete wat van 26-28 Maart aan die ASA Jeug- en Junior Kampioenskappe in Germiston deelneem. Hulle is:
- Alex van der Werf
- Ava-Jane Visser
- Jesse Nel
- Amelie van der Merwe
- Aneeq Salie
- Juane Meiring
- Luke Raffels
Een van ons afrigters, mnr. Hilton Langenhoven, is ook verkies as een van die spanbestuurders en sal deel vorm van die WP-beamptes. Hy sal Stellenberg met trots verteenwoordig. Baie geluk aan elke atleet met hul prestasies, en aan dié wat verkies is om die verskeie spanne te verteenwoordig: Ons is ongelooflik trots op julle!










