Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se 1ste Hokkiespan vir 2023
ADVERTISEMENT
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se 1ste Hokkiespan vir 2023. Ons kondig met trots aan die skool se 1ste Hokkie span vir 2023. Gr12: Anlu Harmse, Caitlyn Celliers, Sane Ferreira, Alzanne Kotze, Minette Lourens, Nicola Meyer, Mila de Wet, Nicola Venter en Danielle Kelbrick. Die Gr11’s in die span is Maricha van Greunen, Melissa Ford, Katelyn Janse v Rensburg, Inge Schoeman, Emike Sciocatti, Elge Coetzee en Leila du Plessis.










