Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer puik bydie SA Oopwater Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Daniëlla Müller van Afrikaanse Hoër Meisieskool het ’n puik prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geëindig in die 3 km in haar ouderdomsgroep – ’n uitstekende prestasie teen sterk nasionale kompetisie.
Baie geluk, Daniëlla! Ons is trots op jou.










