HS Volksrust leerder vaar uitstekend by die Amersfoort & Unicorn Wrestling Festival
ADVERTISEMENT
Op 2 Mei by Henbase Lodge het Garhard Landman (Gr. 8) leerder van Hoërskool Volksrust uitstekend presteer by die Amersfoort & Unicorn Wrestling Festival.
- 3de plek – Freestyle U.15
- 1ste plek – Freestyle Presidente Juniors
Garhard is geaffilieer by die Noord-Natal Valke. By die geleentheid was daar klubs so ver as Komatipoort. Ons is baie trots op jou prestasies!











