Hoërskool Zwartkop leerder gekies om SA te verteenwoordig by die WINA World Indoor Tri-Nations Netbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Nog ‘n Zwarrie gaan S.A. verteenwoordig! Leané van Wyk is gekies om Suid-Afrika se o.23 damespan tydens die WINA World Indoor Tri-Nations Netbaltoernooi te verteenwoordig. Hierdie toernooi vind vanaf 13 tot 23 Augustus in Suid-Afrika plaas waartydens S.A. teen Australië en Nieu-Zeeland kompeteer.
Baie geluk en sterkte, Leané!










