Hoërskool Ermelo Matriek Uitslae van 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Ermelo se klas van 2025! Julle het vasgebyt, volgehou en geglo – vandag pluk julle die vrugte van jul harde werk.
Resultate:
- Slaagsyfer: 98.67%
- Baccalaureusvrystelling: 78%
- Kwalifiseer vir verdere studies: 93%
- 128 Onderskeidings
- 13 vakke met ’n 100% slaagsyfer
- 5 vakke met ’n slaagsyfer bo 95%
- 4 vakke met ’n gemiddelde bo 70%




















