Langenhoven Gimnasium Gr 12 Prysuitdeling 2025
ADVERTISEMENT
Langenhoven Gimnasium Gr 12 Prysuitdeling 2025 wenners:
Spesiale toekennings
Caralize Kritzinger Kultuurmeisie van die jaar
Jonathan Woodman Kultuurseun van die jaar
Janien Müller Annie’s Art-wisseltrofee Beste prestasie in Skeppende Kuns
René Viljoen Campbell en Ewert wisseltrofee Beste prestasie in Skryfkuns
Jonathan Woodman Erina Terblanche wisseltrofee Beste prestasie in Musiek
Ilse Stegmann Wisseltrofee Beste Senior Redenaar
Talita van Huyssteen Wisseltrofee Beste Junior tweetalige leerder
Rolindi Graaff Wisseltrofee Beste Senior tweetalige leerder
Nika Potgieter Wisseltrofee vir Leierskap Hoofmeisie 2025 en Janes van der Merwe Wisseltrofee vir Leierskap Hoofseun 2025
Michael Smit Rosemary Palmer-wisseltrofee ‘n gr. 12-leerder wat deur sy optrede aan ander ‘n voorbeeld van hoflikheid, nederigheid, lojaliteit en diensbaarheid gestel het deur ander met lewensvreugde en ywer te beïnvloed om die skool se leuse Vreugde in Arbeid te verwesenlik.
Nika Potgieter Wisseltrofee vir die veelsydigste gr.12-leerder leierskap en prestasies op akademiese, kulturele en sportgebied
Nika Potgieter Langenhoven Gimnasium-wisseltrofee ‘n leerder wat ‘n voorbeeld is van die soort leerder wat ons in Langenhoven Gimnasium wil sien ontwikkel. Die leerder wat hierdie trofee ontvang, is ‘n ”Gimmie van uitnemendheid.”
Nika Potgieter Dux-leerder: 2025 Matriekleerder met die beste gemiddelde persentasie (93,51%)
Vaktrofees vir gr. 12-leerders
Nika Potgieter PNA-wisseltrofee Beste prestasie in Besigheidstudie
Anke Hunlun Langenhoven Gimnasium-wisseltrofee Beste prestasie in Gasvryheidstudies
Theunis Venter Swart gesin-wisseltrofee Beste prestasie in Inligtingstegnologie
Annamé Du Plessis Jacques Jonck-wisseltrofee Beste prestasie in Lewenswetenskappe
Janien Müller Amanda vd Merwe-wisseltrofee Beste prestasie in Ontwerp
Zack Botha Farrell Ungerer-wisseltrofee Beste prestasie in Siviele Tegnologie
Anli Emmerich: Piet Kleyn-wisseltrofee Beste prestasie in: Wiskunde Geletterdheid,Buffelsdrift Game Lodge-wisseltrofee Beste prestasie in Toerisme en Beste prestasie in Landbouwetenskap
Nika Potgieter Surene Lombard-wisseltrofee Beste prestasie in Afrikaans Huistaal
J en H Computer Solutions-wisseltrofee Beste prestasie in Rekenaartoepassingstegnologie
Malan Nortier: Bert Hanekom-wisseltrofee Beste prestasie in Ingenieursgrafika en Ontwerp,Morné Nortier-wisseltrofee Beste prestasie in Elektriese Tegnologie, Miles-wisseltrofee Beste leerder in die Tegniese rigting
Caralize Kritzinger Rouné Heyns-wisseltrofee Beste prestasie in Engels Huistaal
Danielle Retief Elsabé Rudolph-wisseltrofee Beste prestasie in Geografie
Annamé Du Plessis: Van der Merwe-wisseltrofee Beste prestasie in Rekeningkunde
Annamé Du Plessis: Groep 2-wisseltrofee Beste prestasie in Fisiese Wetenskappe
Theunis Venter: Acker & Maloney-trofee Beste prestasie in die vakkombinasie Rekeningkunde en Wiskunde
Theunis Venter: Groep 2-wisseltrofee Beste prestasie in Wiskunde
Theunis Venter: Mariëtte Immelman-wisseltrofee Beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal










