Primêre Skool op die Voorpos leerders ontvang Meriete-toekennings
ADVERTISEMENT
Primêre Skool op die Voorpos is baie trots op die leerders wat Meriete-toekennings ontvang het vir hul goeie gedrag, harde werk en positiewe houding by die skool. Hierdie leerders het ’n wonderlike voorbeeld gestel deur hul respek, vriendelikheid en hulpvaardigheid.
Julle moeite gaan nie ongesiens verby nie, en ons is werklik trots op julle. Hou so aan en bly ’n inspirasie vir ander!





















