Laerskool Randhart opvoeder word gekies as die o.12 Gauteng-afrigter
ADVERTISEMENT
Juffrou Melanie Steenkamp is as die o.12 Gauteng-afrigter by die All Ages-toernooi aangestel wat op 28 Junie – 2 Julie by EG Jansen plaasvind. Die Ranties is dankbaar om so ‘n talentvolle en bekwame afrigter as deel van die Laerskool Randhart familie te hê. Ons wens jou alle sterkte toe.
![]()










