Outeniqua Laerskool se Early Act Klub word weer aangewys as die beste Early Act Klub in die distrik
ADVERTISEMENT
Outeniqua Laerskool se Early Act Klub is vir ‘n tweede keer aangewys as die beste Early Act Klub in die distrik. Ons is so trots op die groep jong mense wat hulle daartoe bewyer om die wêreld ‘n beter plek te maak. Dankie vir almal wat al ooit ‘n projek van die Early Act Klub ondersteun het. Sonder julle sou ons nie soveel lewens kon aanraak nie.
![]()










