Hoërskool Centurion Woerie-skuts kwalifiseer vir die SA kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Centurion wil graag die volgende Woerie-skuts gelukwens wat oor die naweek gekwalifiseer het om vanaf 22-26 September 2024 aan die SA kampioenskappe deel te neem:
- Chiviné Janse van Rensburg (pistool, o. 21).
- Riaan van der Merwe (pistool, o. 21).
- Ruan Deyzel (geweer, o. 16).
- Ella Maritz (geweer, o. 14).
Baie geluk!










