AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HTS Tom NaudèLimpopoRegional News
Home›Regional News›Limpopo›HTS Tom Naudè›Bosveld Intervarsity 2023 – HTS Tom Naudé se eerstespan rugbykaptein en afrigters gesels met AWSUM

Bosveld Intervarsity 2023 – HTS Tom Naudé se eerstespan rugbykaptein en afrigters gesels met AWSUM

By Meinette van Zyl
13th April 2023
1413
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM gesels met Marnus de Klerk, eerstespan rugbykaptein van Tom Naudé oor hulle seisoen en Bosveld Intervarsity, en met hulle afrigters Alwyn Olivier, Roelof Oosthuizen en Ian Potgieter.

Lees die spesiale koerantuitgawe vir Bosveld beskikbaar by die skole, of lees dit aanlyn hier.

Marnus de Klerk:

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?
Defnitief toe ek as kaptein vir ons eerste rugbyspan gekies is.

Hoe motiveer jy jou span?
Ek gee vir hulle raad, maak nie saak watter posisie hulle speel nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?
Andy Meso. Hy help my met alle besluite wat op, en van die veld af geneem moet word, sodat ons saam, die beste besluite kan neem.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?
Om al ons wedstryde te wen, om dan as die liga se no. 1 uit te stap.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?
Malcom Marx, omdat die werk wat hy insit om een van die beste hakkers te wees, my motiveer om net soos hy te wees.

Wat is jou planne vir die toekoms?
Om te kyk hoe ver ek met my rugbyloopbaan kan gaan en hopenlik die Springbok-trui te kan dra.

Alwyn Olivier, Roelof Oosthuizen en Ian Potgieter:

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Ons wil ‘n span wees wat na ‘n einddoel toe werk, waarop ons aan die begin van die jaar besluit het. Ons wil ‘n span wees wat met trots op, en van die veld af beweeg. As afrigters is ons grootste doel om die seuns altyd te herinner, dat dit ‘n spel is wat geniet moet word en dan sal die vrugte vir harde werk gepluk word.

Hoe is die samestelling van die span vir die Bosveld Intervarsity? Enige beserings?
Ons het nog nie enige ernstige beserings opgedoen vir die seisoen nie en hoop dat dit so sal bly. Ons het ‘n harde, kompiterende toer wat voorlê, so ons span se samestelling word nog aan geskaaf en geskuur, maar ons kom met ‘n plan…

Waar sou julle sê lê julle krag hierdie jaar?
Klein individue, maar beslis ‘n span met groot hart.

In julle opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?
‘n Goeie rugbyspeler is iemand wat integriteit, passie, dissipline en respek het.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?
As afrigter strek my filosofie verder as net ‘n “gameplan”. Dit behels ‘n stel waardes, oortuigings en leidende beginsels wat bepaal hoe ek afrig. Ek moet altyd verder dink as die hier-en-nou scenario en altyd die groter prentjie in ag neem. Afrigting beteken vir my om ‘n groei-ingesteldheid te hê en konsekwent na beter te mik te midde van foute, want ons almal bly net mens. Rugby se waardes van Spanwerk, Respek, Genot, Dissipline en Sportmanskap is wat die “game” spesiaal maak – die waardes is wat ons, as afrigters, moet kweek onder die spelers. Dit is ons groot “goal” om te behaal.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?
Jan Carel Holtzhausen.

Marnus de Klerk (Kaptein)

TagsBosveld Intervarsity 2023
Previous Article

Bosveld Intervarsity 2023 – PHS se eerstespan ...

Next Article

Bosveld Intervarsity 2023 – PHS se eerstespan ...

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool Bosveld PrimaryLimpopoRegional News

    [KYK] Dis Bosveld Intervarsity 2023! Hier is die A-spanne van Hoërskool Pietersburg

    13th April 2023
    By Karien Frans
  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    Bosveld Intervarsity 2023 – Tom Naudé se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM

    13th April 2023
    By Meinette van Zyl
  • HTS Tom NaudèLimpopoRegional News

    [KYK] Dis Bosveld Intervarsity 2023! Hier is die A-spanne van HTS Tom Naudé

    13th April 2023
    By Karien Frans
  • Hoerskool Pietersburg rugbykaptein
    Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    Bosveld Intervarsity 2023 – PHS se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM

    13th April 2023
    By Meinette van Zyl
  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    [KYK] Dis Bosveld Intervarsity 2023! Hier is die A-spanne van Hoërskool Pietersburg

    13th April 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    Bosveld Intervarsity 2023 – PHS se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM

    13th April 2023
    By Meinette van Zyl

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    LS Aliwal-Noord en Burgersdorp bied opwindende Interskole op 2 Augustus 2025

  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Paarl Gimnasium leerders neem deel aan die Interskole Kunstefees 

  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Die Paul Roos Gimnasium Toneelgroep se vaardighede word verskerp vir tienertoneel

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us