1ste Plek in die Bio Science Global Wiskunde Olimpiade vir Hoërskool Stellenberg
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenberg behaal EERSTE plek in die Bio Science Global Wiskunde Olimpiade waaraan ‘n groep van ons juniors deelgeneem het. Ons het 7 brons, 10 silwer en 14 goue medaljes ontvang. Die vyf kandidate met die beste prestasies is gebruik om die skole se rangorde te bepaal. Hier is ons leerders wat goue medaljes ontvang het:
L. Wessels 91%
A. Truter 91%
Z. Els 88%
D. Murray 88%
P. Vorster 88%
K. Ferreira 88%
M. Odendaal 88%
R. Rademeyer 88%
T. van Zijl 88%
M. Bisschoff 85%
K. Oosthuizen 85%
L. Strydom 82%
J. van Deventer 80%
M. van Jaarsveldt 80%
Lenae Wessels en Nicol Truter deel die EERSTE posisie met 91%. Dit is hierdie groepie top-leerders se skitterende prestasies wat vir Hoërskool Stellenberg die WENSKOOL toekenning verseker het. Ons is baie trots op elkeen van julle!
![]()










