Hoërskool Bredasdorp hoofleiers vir 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp hoofleiers vir 2023. Baie geluk aan vlnr Amanda Gouws (hoofdogter), Elza de Kock (onderhoofdogter), AJ Basson (hoofseun) en Harold de Wet (onderhoofseun) wat aangewys as die hoofleiers wat in 2023 die leisels by Hoërskool Bredasdorp sal vashou.
VRL-2023 Amanda Gouws,Elza de Kock,AJ Basson, Harold de Wet









