LS ALiwal-Noord Pa-en-Seun naweek
ADVERTISEMENT
Weer eens was die jaarlikse Pa-en-seun rugbynaweek na Jeffreysbaai ‘n reuse sukses, maar ook ‘n wonderlike voorreg.
Friday, 26 August, 45 dads, 55 players and 8 coaches departed to Jeffrey’s Bay, to participate in the Stulting Primary rugby day, hosted in Humansdorp. Traveling in 6 school buses, over 700km one way, and staying in 3 different locations made the weekend a huge logistical move, which ANPS can be proud of.
Die Stulting rugbydag, Saterdag 27 Augustus, is puik georganiseer en die o.9A-, o.11A- en o.13A rugbyspanne van LSAN het hier deelgeneem. Wedstrydtyd is verkort na 9 minute aan ‘n kant, met slegs 1 minuut rustyd. Vinnige wedstryde wat gesorg het vir vinnige besluite en vinnige hardloop rugby.
Uitslae was as volg:
o.13A
- Verloor teen Charlo 15-10
- Wen Maclachlan 40-0
- Verloor teen Jeffreysbaai 5-0
- Wen Pelsrus 15-0
o.11A
- Gelyk teen Jeffreysbaai 5-5
- Wen Vorentoe 10-0
- Gelyk teen Stulting 5-5
- Gelyk teen Gamtoosvallei 0-0
- Renier Vorster word, as die beste o.11 voorspeler op die dag aangewys uit al die deelnemende skole. Welgedaan Renier, ons is trots jou!
o.9A
- Die o.9’s speel teen Jeffreysbaai, Gonubie en Charlo en behaal gemengde uitslae op die dag.
Thank you to every parent, player and coach who made the weekend possible. All honour to our Almighty God, who protected all the Alies during the weekend.
![]()










