Laerskool Eureka Kwartaal 3 nuus
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die Griekwas o.13 7’s span:
- Lijan Horne
- Francois De Boer
Provinsiale deelnemers gedurende die Junie vakansie:
- Lijan Horne
- Hannes Beukes
- Jovan Oosthuizen
- Divan Rost
- Akasha Greeff
- Lia Nel
- Mïcke Strydom
- Kaelyn Murray
Baie geluk aan die o.13 Hokkie seuns wat 2de plek by Turfwar Festival behaal het.
o.13 Hokkie seuns 2de plek by Turfwar Festival.
Agter: Juf. Charné(Afrigter), Deagan Underwood, Hannes Beukes, Stefan Steyn, Victor Nel, Jovan Oosthuuizen, Mnr. Londt (Afrigter).
2de ry van agter: Barrie van Zyl, Motheo Kwenampe.
3de ry van agter: Divan Rost, Michael Matthys, Otto Jenkins, Kruger Hendriks, Kian Croucamp, Armand Scholtz.
Voor: John Seaman (Doelwagter).
Links na regs: Lijan Horne, Hannes Beukes, Jovan Oosthuizen, Divan Rost, Akasha Greeff, Lia Nel, Mïcke Strydom, Kaelyn Murray.
Links na regs: Lijan Horne, Francois De Boer.










