AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens pret

Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens pret

By Andreneza Damonse
22nd April 2022
742
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die 11de April het Landsdiens leerders die koue, nat weersomstandighede getrotseer. Hierdie was beslis ‘n dag vir baie pret. Die Landsdiens middag se aktiwiteit was om die leerders se vermoë te toets om in ‘n span te werk. Leerders is in 8 spanne van 7 tot 8 leerders per span opgedeel. Hierdie aktiwiteit het plaasgevind in die omgewing waarin hulle elke dag leef en wat hulle soos die palm van hul hand ken. Leerders het aan ‘n skattejag deelgeneem of soos hulle in Engels sou sê ‘n “amazing race” in en om die skool. Hierdie het die leerders uitgedaag om vinnig en flink te dink. Aan die einde het die room-kleurige span koning gekraai. Hierdie span het 18 kaartjies in 14 minute gekry. Die is regoor die skool terrein versteek. Die leerders was uitgeput, maar het die aktiwiteit baie geniet.

Tydens Landsdiens op Maandag, 11 April het die graad 4’s en 5’s aan hul eie skattejag in die skool se gange en in van die klaskamers deelgeneem. Die leerders moes ‘n papierhaas soek, as hul eerste leidraad, om aan te dui dat hulle naby ‘n paaseier was. Toe ‘n paaseier gevind is, moes die leerders die papierhaas en die paaseier vat en terughardloop saal toe. In die saal moes die leerder ‘n kaartjie met die papierhaas skep en ‘n boodskap byvoeg om die persoon wat dit sou ontvang ‘n gelukkige Paasfees toe te wens. Hierdie aktiwiteit om iets te gee wat hulle geskep het, was gebaseer op een van die pilare van Landsdiens: liefde vir ons medemense. Die leerders het hierdie middag vreeslik geniet.

TagsLandsdiens
Previous Article

Laerskool Hugo Rust gee om

Next Article

Hoërskool Punt skaakspelers presteer

Share:

Related articles More from author

  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo Landsdiensklubkamp ‘n groot sukses

    3rd May 2023
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaer Volkskool Heidelberg(JHB)Regional News

    Laer Volkskool inligtingsmiddag oor Landsdiens

    21st February 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord leerders woon Landsdiens Provinsiale Kamp by

    17th July 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens kamp

    6th November 2022
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool KrugerparkLimpopoRegional News

    Laerskool Krugerpark landsdiens presteer

    16th October 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdieners geniet jaarlikse klubkamp

    10th April 2025
    By Charl Paulse

  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag kragoptel leerders skitter aan die SA Commonwealth kompetisie

  • Durban and Durban NorthGordon Road Girls' SchoolKwazulu-NatalRegional News

    Gordon Road Girls’ School learner took part in D&D Gymnastics Invitational

  • Hoërskool KalahariNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Kalahari skut verwerf sy Nasionale Klere

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us