8 Hoërskool Rob Ferreira landsdiens lede haal Mpumalanga Nasionale span
ADVERTISEMENT
Na vier dae se landsdiens kamp is dit met groot trots dat ons deel dat agt Hoërskool Rob Ferreira leerders, waarvan drie reserwes is, in die Mpumalanga Nasionale span is. Hulle kamp weer aan die einde van die jaar in die Weskaap.
- Gugu Khoza gr8
- Jayden de Villiers gr8
- Michael Swanepoel gr9
- Michelle Bosch gr10
- Daniel Ferreira gr10
- Jaun de Bruno Austin gr10
- Jana Latsky gr10
- Coli Mashile gr11
![]()









