100% Slaagsyfer vir Hoërskool Sentraal matrieks van 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal kondig met trots aan dat die matriekklas van 2022, 100%-slaagsyfer behaal het. DRIE leerders is onder die top 100 van die Vrystaat en het 84.9% van die leerders universiteitsvrystelling gekry.
Die uitstaande akademiese prestasies van die klas van 2022 het opnuut die gehalte van ons leerders bevestig. Híérdie prestasie is ‘n bewys van die onblusbare geesdrif van toegewyde personeel, leerders en ouers. Baie geluk aan die klas van 2022 met hul pragtige uitslae:
- 100% slaagsyfer
- 139 leerders
- 128 Onderskeidings
- 84.9%vrystelling
- Top 100 in die Vrystaat: 3 leerders
Toppresteerders: 3 Leerders onder die Top 100 in die Vrystaat:

Nialize Cronjé onder die Top 100 in die Vrystaat:

Mia Coetzee onder die Top 100 in die Vrystaat:

Hanré Potgieter onder die Top 100 in die Vrystaat:
8 onderskeidings

Mia Coetzee

Nialize Cronje

Donoven Havenga
7 onderskeidings

Tiana Grobbelaar

Hanré Potgieter

Leila Theron
6 onderskeidings

Arina Erasmus

Nicola Rautenbach
4 onderskeidings

Danilde Liebenberg

Elzanne Veldhuysen
3 onderskeidings

Marné du Plessis

Harm Fourie

Adrian Grant

Mia Grové

Bernard Kachelhoffer

Katryn Lups

Jana Otto

Miandi Steenkamp









