[Swartland VS Hugenote] Hugenote Hoërskool o.19A netbalspan
ADVERTISEMENT
AWSUM het met hul afrigter,Juffrou Elizmé Burger, gesels.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span? Dit is altyd moeilik om ‘n voorspelling te maak, want op daardie dag kan baie veranderlikes ‘n rol speel. Ek is altyd van mening dat die span wat “opdaag”, is die span wat gaan wen.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in uithouvermoë en deursettingsvermoë – ons werk hard tot die einde, no matter what happens on court.
Hier is die o.19 A netbalspan vir Hugenote Hoërskool:

Caitlin Cedras

Ciara Manus

Davids Tamlyn

Ghillmore de Vries

Kara de Ridder

Leané Muller

Linri Elias

Melissa Moolman

Rebecca Robertson

Shardonay Caroluse









