Primêre Skool Worcester leerder opgeneem in die Boland Tweekampspan
ADVERTISEMENT
Kikka Stander (gr.4) van Primêre Skool Worcester is een van 10 meisies wat opgeneem is in die Boland Tweekampspan wat op 21 Maart in Oudtshoorn aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. Baie geluk en sterkte! Ons is baie trots op jou!










