Primêre Skool Naudeville sprekers skitter aan die ATKV se Digipraat
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville sprekers Lenique Loggenberg, Graad 2, is onder die topsprekers aangewys by die ATKV se Digipraat. Lenique het algeheel ń 9de plek verower.Dit was n virtuele byeenkoms. Baie baie geluk, dit is ń uitstekende prestasie!
![]()










