Primêre Skool Jim Fouché tennisspelers is die baan meesters
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Primêre Skool Jim Fouché het op 21 Feb 2026 deelgeneem aan die Wolf Pack Toernooi en uitstekend gevaar!
- Ansuné Young wen 4-1, 3-2, 7-5, 3-2, 3-2.
- Sy wes dus 5 van haar 7 wedstryde. Sy behaal ‘n 4de plek uit 18 spelers in die Groenbal Intermediêregroep.
- Rocco Erasmus wen 4-1, 7-4, 7-5.
- Hy wen dis 3 van sy 6 wedstryde en behaal ‘n 10de plek tussen 18 spelers.
Baie geluk julle twee! JF Trots.










