Newton Laerskool afrigters deel van die Griekwaland Wes afrigtingspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Newton Laerskool se afrigters wat verkies is om deel te wees van die Griekwaland Wes afrigtingspan! ’n Spesiale gelukwensing aan mnr. De Wet Kruger wat weer vanjaar aangewys is as Hoofafrigter van die o/13A Cravenweek-span Baie geluk ook aan mnr. Wiaan le Roux wat as voorspelerafrigter van die o/12 B-span sal optree!











