Morgenzon Landbou Akademie netbal neem deel aan sportdag te Hendrina
ADVERTISEMENT
Saterdag het Morgenzon Landbou Akademie se netbal deel geneem aan ñ sportdag te Hendrina. Die dogters het gewys van watse staal hulle gemaak is. En wen onderskeidelik 0.14 en die 1st span altwee hulle wedstyde na baie harde kompeterende wedstryde. Baie geluk meisies ons is trots op julle. Hou aan hard werk.
























