Mnr en Mej Hoërskool Framesby 2024 finaliste word bekend gemaak
ADVERTISEMENT
Een van die opwindendste tye vir die matrieks van 2024 is reeds aan die rol en die eerste rondte onderhoude was aan die einde van Januarie afgehandel. Die finaliste is bevestig en ons sien daarna uit om hulle die 28ste Februarie te sien op die loopplak Hoërskool Framesby sê graag dankie aan ons eerste rondte beoordelaars: Tiffini Claasen,Dirk Moggee, Elmarie Buys Loftie Eaton en Yvette Peo. Dankie dat julle tyd saam met ons spandeer het om bykans eenhonderd leerders te ontmoet en meer uit te vind oor die matrieks se drome en vrese. Alhoewel elkeen van hulle vir ons spesiaal is, het hulle besluit op finaliste. Dankie vir julle tyd en omgee vir ons leerders. Ons waardeer dit opreg. Die finaliste vir 2024 is:
Dogters:
1. Anja Vorster
2. Curé Barrington
3. Kayley Seaman
4. Ruzanne du Randt
5. Zani Vlok
6. Inge van Eyk
7. Danielle Marais
8. Chloe van der Walt
9. Marie-Louise Strydom
10. Annica Botha
11. Simoné Louw
12. Laché Venter
13. Lené Barnard
14. Chanté Kotze
15. Carmen Delport
![]()
Seuns:
1. Lafras Aylward
2. Ethan Gunn
3. Zander Westraad
4. Juan Grigor
5. Willie Jansen van Vuuren
6. Regardt Viljoen
7. Caleb Beer
8. Sean Vermaak
9. Johan van Zyl
10. Juwan Wium
11. Connor Kruger
12. Ryan Rousseau
13. Nicholis Wessels
14. Reinhardt Welman
![]()










