Laerskool Truida Kestell swemmers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championshops op 17 & 18 Februarie deelgeneem het.
Iminé Dercksen
- 50m Rugslag 3de Plek
- 50m Rugslag 2de Plek

Agter v.l.n.r Heili van Heerden, Nacah Bosch, Emme Wessels Voor v.l.n.r Hayleigh Roux, Iminé Dercksen









