Laerskool Rooihuiskraal karateka presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Kobus Pretorius, ‘n Gr. 6 leerder van Laerskool Rooihuiskraal, het onlangs deelgeneem aan die Eagles Karate Toernooi. Hy verwerf ‘n goue medalje vir span kumite, silwer vir individuele vegkuns asook silwer vir span Kata, en eindig algeheel 13de uit meer as 450 deelnemers. Welgedaan Kobus!










