Laerskool Roodekrans leerder word verkies tot die o.13 IPT Leeusspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Liam de Bruyn wat verkies is tot die o.13 IPT Leeusspan. Hy het sy “capping” seremonie die 20ste September 2024 by Emirates Airline Park in Johannesburg gehad. Die IPT toernooi het die 23ste September begin tot die 28ste September in Kwazulu-Natal. Laerskool Roodekrans is baie trots op jou!










