Laerskool Overberg Allegretto Eisteddfod presteerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Overberg is baie trots op ons Klein Ovie-leerders wat uitsonderlik presteer het in die Allegretto Eisteddfod wat plaasgevind het op 24 April 2022. Hulle is:
- Daniel Basson
- Joshua Jonck
- Marlé vd Merwe
- Lize-Mari Maritz
- Marli Maritz
- Mia van Zyl
- Nina van Zyl
- Marley King
- Stiaan du Toit
- Amory Lourens
- Migha van Tonder
- Isabella Kritzinger
- Machnus Beukes
- Mira Kotze
- Jané Beukes
- Carmen Cloete
- Shanné Marthinus
- Lisa van Niekerk
- Mari Fourie
- Khazi Ntaka
- Carmen Greyling
- Anneke Pretorius










