Laerskool Courtrai leerder presteer by die Kaapse Wynland Judoproewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jurian Dreyer (graad 7, 13 jaar oud) van Laerskool Courtrai wat gedurende die vakansie in Saldanha aan die Kaapse Wynland judoproewe deelgeneem het en 2 medaljes verower het:
- Goud groep 2 – seuns o.13, onder 60kg
- Silwer groep 3 – seuns o.15, onder 66kg
Welgedaan Jurian!










