Laerskool Bakenkop prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Bakenkop Graad 7’s se merietefunksie was een vir die boeke! Soveel talent wat in julle steek en kan ontgun word vir die toekoms. Ons is super opgewonde om te weet julle gaan ‘n verskil maak omdat jy iemand by Bakenkop was wat jou geleer het om deel te neem… dat wen goed is, om ‘n plek te kry beter is maar om dit te geniet die BESTE is! Baie geluk aan julle!












































