Laerskool Baillie Park kwartaal 1 sport prestasies
ADVERTISEMENT
Swem:Die volgende swemmers het Laerskool Baillie Park verteenwoordig en prestasies behaal by die Noordwes Skole Kampioenskappe op 10 & 11 Februarie 2023 in Potchefstroom.
- Christiaan Nel 3de Plek
- Grizelda J v Rensburg 1ste en 3de Plek
- Willem Jacobs 2 x 2de en 1 x 3de Plek
- Janco Bartleman 1 x 1ste, 1 x2de en 2 x 3de Plekke
- Wian Bartleman het 4 x 2de en 1 x 3de plek

Christiaan Nel

Grizelda Janse van Rensburg

Janco Bartleman

Wian Bartleman

Willem Jacobs
Atletiek
Die volgende atlete het tydens die Noordwes Atletiek Byeenkoms prestasies behaal en dring deur na die Suid-Afrikaans Atletiek Kampioenskappe wat plaasvind in Pietermaritzburg vanaf 19 – 21 Maart 2023.

Agter vlnr.: Francois de Villiers, Daleen Enslin, Imké Bornman, Lezanke Pienaar, Xandri Dreyer Voor vlnr.: Melicia Koekemoer, FC Bornman, Ruben Botes, Janco Proctor
Hokkie: Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wie onderskeidelik 0.12 en 0.13 Noordwes Span gekry het:

Agter vlnr.: Eleanor Roestorf, Johannes Janse van Rensburg, Wihan Strydom, Elzani Janse van Rensburg, Jo-Ané van der Westhuizen Voor vlnr.: Heinrich Berner, Zak Rost, Ignu Cordier









