Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens raak kreatief
ADVERTISEMENT
Liefde vir jou Skepper en jou medemens. Twee Landsdiens-liefdes wat ware Landsdieners baie na aan die hart lê. Op die 19de Februarie 2024 het ons Graad 4 & 5 Landsdienslede hard gewerk om mooi kaartjies vir enige vroulike figuur in hul lewe, met dié aanloop tot Wêreldbiddag vir Vroue te maak. Hulle het ook stil geword en ‘n mooi gebed neergeskryf om te deel in die wêreld se inisiatief om vir die Vroue rondom die wêreld te bid.
The Grade 6 & 7 Land Service members focussed on their love for their Creator. They had a wonderful praise and worship afternoon and afterwards made cards to wish their friends well with their test series lying ahead. These activities for both, our Junior and Senior Land Service members, created a calming opportunity, to breath and reflect on the busy weeks that went past.

















