Klein Nederburg groet geliefde onderwyser na 36 jaar
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 14 Junie, het Klein Nederburg afskeid geneem van juffrou M. Esterhuizen na 36 jaar se ongebroke diens in die onderwys én by Klein Nederburg. ‘n Ware KN-legende. Ons wens juffrou alle seëninge toe met hierdie nuwe fase van haar lewe. Geniet die welverdiende rus, juffrou.











