HS Trio se onder 15 Fast Five Netbalspan wen Vrystaatbeker
ADVERTISEMENT
Hoërskool Trio van Kroonstad se o.15- Fast Five Netbalspan het die Vrystaatbeker gewen. Die toernooi is op Saterdag 17 September 2022 te Bloemfontein gehou. Die spannetjie neem op 3 & Oktober aan die Nasionale Kampioenskappe te Boksburg deel.

Voor: Me. Dané Ahlers, Me. Ananke Loubser, Me. Ananda Loubser, Me. Juanita Kriel.
Agter: Wilrie Crous, Lehané Roets, Anine Prinsloo, Keighleigh Parsons, Rethabile Mokotso, Nicole Myburgh, Nika Terre’Blache, Nadine Malherbe, Kyla Claassen, Lu-mé Delport en Tharo – Trio se gelukbringer.









