HS Bredasdorp netbalspelers dring deur na die Wes-Kaap proewe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Hoërskool Bredasdorp wat deur is na die Wes-Kaap Rondte 1 Proewe.
o.15:
- Lianie Treurnicht – HD
- Melissa Saayman – AV
- Christelize Kotzé – VV
- Alicia Mukaratirwa – VV
- Lindzé Diedericks – V

o.15-netbalspelers:
Agter vlnr: Alicia Mukaratirwa, Melissa Saayman
Voor vlnr: Christelize Kotze, Lindzé Diedericks, Lianie
Treurnicht
o.14:
- Georgia Salo – HD
- Lienke Erasmus – HD
- Joy Mataga – S
- Nika Terblanche – S
- Jaylin Gertse – HV
- Zoë Koopman – V

o.14-netbalspelers:
Agter vlnr: Zoë Koopman, Lienke Erasmus, Joy Mataga
Voor vlnr: Jaylin Gertse, Georgia Salo, Nika Terblanche
Die volgende rondte word op 17 Mei 2025 plaaslik gespeel:
- o.14 by LS Bredasdorp
- o.15-o.18 by HS Bredasdorp









