Hoërskool Zwartkop leerder presteer in aksienetbal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Amoné Roux van Hoërskool Zwartkop wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Aksienetbaltoernooi (IPT’s) wat vanaf 31 Maart 2026 tot 4 April 2026 in Centurion plaasgevind het. Dit is ‘n uitmuntende prestasie!











