Hoërskool Witteberg personeellid voltooi Comrades Marathon
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg is trots op Donovan Muller, ‘n personeellid van die skool wat Sondag die Comrades Marathon voltooi het. Donovan het die eindstreep gehaal met ‘n tyd van 09:42:37!
![]()










