Hoërskool Witteberg netbaldogters in Vrystaatspanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg is ongelooflik trots op 11 talentvolle netbaldogters wat vir onderskeie Vrystaat netbalspanne gekies is!

Van links: Jané de Villiers (o.18), Kara du Toit (o.16), Ané Joubert (o.16), Mia Daacke (o.16), Kesia Nel (o.15), Judie Uys (o.15), Zoë Ellis (o.15), Lesedi (o.15), Bongi (o.15), Sonelle Jonker (o.15), Lené Labuschagne (o.14).









