Hoërskool Swellendam leerder neem deel aan die semi-finale ronde van die Wes-Kaapse ATKV Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swellendam is trots op Anine Dreyer, ‘n Gr 11 – leerder, wat deelgeneem het aan die semi-finale ronde van die Wes-Kaapse ATKV Redenaarskompetisie.
![]()










