Hoërskool Overkruin spog met uitstekende akademiese prestasies
ADVERTISEMENT
By die Tshwane-Noord-Prysuitdeling wat op 28 Januarie plaasgevind het, is Dewald Vorster as die beste Leerder in Rekeningkunde met ‘n gemiddeld van 97,6% aangewys.
Hoërskool Overkruin word ook aangewys as die top akademiese skool in “Circuit 1”. Ons ontvang ook die toekennings
- Slaagsyfer van 100% en 86% van leerders slaag met universiteitsvrystelling










