Hoërskool Outeniqua klas van 2023 Matriekuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua klas van 2023 Matriekuitslae. In die eerste plek is ons dankbaar vir die fondament wat die ouers, speelskooltjies en laerskole gedoen het. Matriekuitslae begin nie in gr. 8 of in gr. 1 nie, maar by ouers en familie wat reeds van geboorte af hulle kinders by die huis stimuleer. Speelskooltjies wat daagliks kleuters leer en stimuleer om leergierig te wees, speel ‘n belangrike rol. Die voerderskole van Hoërskool Outeniqua doen uitstekende werk en dankie vir die fondament wat hulle gelê het.
Dankbetuigings: Matrieks van 2023 vir julle puik gedrag in 2023. Elke onderwyser wat in die opvoeding en onderrig ‘n rol gespeel het. Elke ouer, die beheerliggaam se ondersteuning en die feit dat hulle vir die leerders geleenthede skep.Die distrikskantoor en veral die vakadviseurs. Die belangrikste is dat ons dankbaar teenoor ons Hemelse Vader vir die genade en liefde wat ons elke dag ontvang is!
Uitslae
319 leerders het die eksamen voltooi. Die matrieks van 2023 het uitstekende uitslae gehad. 91,2% het vir graadstudies gekwalifiseer en 8% vir diplomastudies.
- 16 leerders het 4 vakonderskeidings gekry.
- 18 leerders het 5 vakonderskeidings gekry.
- 15 leerders het 6 vakonderskeidings gekry.
- 14 leerders het 7 vakonderskeidings gekry. Hulle is: Petro-Marie Fourie,Chrislin Ferreira,Louisa Campher,Ariana Heyns,Carla Krüger,Misha Kruger,Cara Landman,Marsaille NaudeAlexander Olivier,Christiano Pretorius,Paige Richter,Kevin Saayman,Megan van der Westhuizen,Mia van Wyngaardt,
4 leerders het 8 vakonderskeidings
- Shané Joubert
- Marizelle Meyer
- Xante Potgieter
- Pieter Roux
58 matrieks het A-gemiddeldes gehad:
Top 10 kandidate
10 Carla Krüger 88,9%,9 Paige Richter 89,0%,8 Cara Landman 89,3%,7 Marseilles Naude 89,4%,6 Mia van Wyngaard 90,1%,5 Pieter Roux 90,4%,4 Xante Potgieter 91,6%,3 Marizelle Meyer 92,3%,2 Chrislin Ferreira 93,3%,1 Misha Kruger 93,4% Dux leerder Die graad se gemiddeld is 67,5% Die hele skool van gr. 8 – 12 het in 2023 ‘n 100% slaagsyfer. Welgedaan met ‘n uitsonderlike jaar en uitsonderlike prestasie!
1 Misha Kruger 93,4% Dux leerder
2. Chrislin Ferreira 93,3%
3. Marizelle Meyer 92,3%
4 Xante Potgieter 91,6%
5 Pieter Roux 90,4%
6 Mia van Wyngaard 90,1%
7 Marseilles Naude 89,4%
8. Cara Landman 89,3%
9. Paige Richter 89,0%
10. Carla Krüger 88,9%
13. Shané Joubert
13. Lara Joubert
13. Anja Goosen
16. Petro Marié Fourie
17. Emma Kruger
17. Megan vd Westhuizen
19. Kevin Saayman
20. André Puren
20. Christiano Pretorius
22. Linmari Visser
22. Louisa Campher
24. Lia Kotze
25. Eugenie Engelbrecht
26. Marleigh Maritz
27. Jaco Jacobs
28. Aiden Maree
28. Kristin Swart
30. Henri Louw
31. Drikus de Jager
31. Ian de Jager
31. Pieter de Wet
34. Anika Swanepoel
35. Mia van Eeden
36. Danika Bester
36. Tim van Staden
38. Madri Strydom
39. Marinel du Plessis
40. Dihan Lourens
40. Joané Steenberg
42. Mieke van der Bergh
43. Iny de Beer
44. Johann Burger
44. Lize Janse van Rensburg
44. Lize Janse van Rensburg
46. Guilia Violante
47. Elli Maritz
47. Stef Zondagh
49. Kyra Laubscher
49. Maya Smit
51. Emma du Preez
51. Ewald Muller
53. Chanél Breytenbach
53. Ghita vd Merwe
55. Alexia Conradie
56. Nina Kahts
57. Latham Bailey










