Hoërskool Melkbosstrand Toutrek uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Melkbosstrand se uitslae by die Toutrek WP/Wynland kompetisie was soos volg:
- 520kg dogters wen goud
- 440kg dogters wen goud
- 480kg dogters wen goud
- 520kg seuns wen goud. Dit is die eerste keer in die skool se geskiedenis dat ‘n seunspan WP/Wynland-kleure verwerf. Dit is ook die eerste keer in 30 jaar dat die wenners van die 520kg afdeling by WP/Wynland uit WP kom. Vorige wenners was uit die Wynlanddistrik.












