Hoërskool Framesby leerder vaar uitstekend in Judo
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Ben Bekker het dié week Nelson Mandela Baai in Judo SA’s wat in Bloemfontein gehou was, verteenwoordig. Hy het in groep 3, 0.13 en 0.14 ,0.46 kg gewigsklas 4de plek in SA, behaal. Uit sy 7 gevegte het hy 4 gewen. Baie geluk!










