Hoërskool Framesby judoka is 1ste op die SA Nasionale Judoranglys
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby judoka Ben Bekker het Saterdag 21 September aan die SA Nasionale Judoranglys kompetisie deelgeneem. Hy het die goue medalje verower. Ben is dus eerste in Suid-Afrika in die o.14 (onder 46kg) afdeling! Baie geluk, Ben!










