Hoërskool Ermelo Wintersport vs Hoërskool Oosterlig
ADVERTISEMENT
Op Saterdag 26 Februarie het Hoërskool Ermelo op hul tuisveld teen Hoërskool Oosterlig te staan gekom. Dit was die eerste wintersportgeleentheid vir 2022 en al EHS se spanne het hierdie vriendskaplike wedstryde gesien as proewe. Dit was ‘n goeie dag vir die Erries met uitstekende uitslae.
Uitslae as volg:
Rugby:
- o.14 A wen 5-0
- o.14 B wen 22-10
- o.15 A wen 17-3
- o.15 B wen 24-20
- o.16 A wen 37-7
- o.16 B wen 22-7
- 2de-Span verloor 13-16
- 1ste-Span wen 36-19

Marko Ferreira
Dogtershokkie:
- o.14 A wen 6-0
- o.15 A wen 3-0
- o.16 A speel nie weens siektes in opponente se span
- 2de-Span wen 5-0
- 1ste-Span wen 14-0

Caylin Loock

Wianke Cloete
Seunshokkie:
- o.16 A wen 5-0
- 1ste-Span wen 10-0

CJ van Huysteen

Rynard Herholdt
Netbal:
- o.14 A wen 13-6
- o.14 B wen 11-7
- o.15 A wen 12-7
- o.15 B verloor 4-7
- o.16 A wen 14-8
- o.16 B verloor 7-10
- 2de-Span verloor 5-18
- 1ste-Span wen 24-19

Caitlin Williams









